Kaapstad staal hom vir toestroming tot 2030

VERSTEDELIKING

Kaapstad staal hom vir toestroming tot 2030

Suid-Afrika se stede kreun onder die toestroming van mense. Kaapstad sal binne die volgende agt jaar 'n stad so groot soos Bloemfontein moet bou om die toevloei te kan hanteer. ANNELIESE BURGESS praat met Anton Bredell, die Wes-Kaapse provinsiale minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, oor die Wes-Kaap se scenario-beplanning hiervoor.

GAUTENG. Wes-Kaap. KwaZulu-Natal. Dit is die drie provinsies waar die verstedelikingsgolwe nou hárd slaan.

Die verskynsel is nie uniek aan Suid-Afrika nie. Verstedeliking is 'n internasionale tendens.

In Brasilië, 'n goeie vergelyking met Suid-Afrika wat betref ontwikkelingsvlakke, woon 87% van die bevolking nou in stede. In Suid-Afrika staan daardie syfer op 67%, maar die migrasiekurwe is steil opwaarts. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.