HERWAARTS EN DERWAARTS
In en uit: SA se migrasie-babelas
Oor die afgelope twee dekades het honderdduisende Suid-Afrikaners die land verlaat, en ’n paar miljoen het hierheen gekom. Migrasie is 'n wêreldwye tendens. Trouens, as al die mense wat buite hulle geboortelande woon bymekaar getel word sou dit, bevolkingsgewys, die vyfde grootste land ter wêreld wees. ANNELIESE BURGESS ontleed die trek- en drukfaktore agter SA se migrasiepatrone en gesels met mense in die diaspora.

Deel
EMIGRASIE is nie 'n nuwe of unieke verskynsel nie en allermins net 'n Suid-Afrikaanse fenomeen.
In 2017 was die geraamde getal internasionale migrante reeds 258 miljoen en 3.4% van die wêreldbevolking bly buite die grense van die lande waar hulle gebore is. Die redes agter die besluit om jou van jou geboorteland te ontwortel is uiteenlopend – van vrees tot vryheid en avontuur tot vlug.
New World Immigration (NWI) is 'n internasionale maatskappy met takke in die VSA, Kanada, Brittanje en Suid-Afrika. Hulle help om emigrasie en immigrasie na lande oor die wêreld heen te fasiliteer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
Anneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.