Die verskuilde gevare van ’n vyfsterverblyf

RUILTRANSAKSIE

Die verskuilde gevare van ’n vyfsterverblyf

'n Ruiltransaksie lei tot 'n moontlike nag in 'n vyfsterhotel, maar wie wil sleutels soek vir 'n yskas as daar familie is met 'n leë huis wat verkieslik is in elke denkbare opsig, skryf TINUS HORN.

EK het laas maand ’n nag in ’n vyfsterhotel rakelings vrygespring.

Iemand van die betrokke hotel het my gebel en gevra of ek beskikbaar sou wees om by hulle jaareindfunksie spotprentjies van die gaste te teken. Ek het gemaak of ek ’n elektroniese dagboek raadpleeg en ja gesê. Teen daardie tyd het ek klaar die geld uitgegee wat ek nie in Januarie en Februarie gaan verdien nie.

Ek kwoteer toe ’n driedubbele fooi, ingeval my overdraft nog onbesonne dinge agter my rug aanvang...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.