Slegs vir sensitiewe lesers

EK IS 'N SENSITIEWE MF

Slegs vir sensitiewe lesers

Hy is al sedert 1999 van sy sensitiwiteit bewus, veral jeens ‘aaklige Afrikaners’, maar nou is dit amptelik, skryf TINUS HORN ná ’n vriend se ontdekking in die biblioteek in Kariega.

VIR die wat nie weet nie, ek is ’n sensitiewe mf, of te wel em-ef. Indien jy nie vertroud is met afkortings nie, stel ek voor jy raadpleeg die AWS (Afrikaanse Woordelys en Spelreëls).

Afkortings spaar mens so baie tyd, dink ek mos laas week weer, toe ek verneem comrade CR het al weer vir comrade WP, die oorlogsmisdadiger, ’n BJ (Bee-jee) in die openbaar belowe, wanneer WP ’n amptelike staatsbesoek aan SA (Suid-Afrika) bring.

Goed en wel, dink ek toe. Internasionale betrekkinge is belangrik, veral wanneer een land ’n ander land se biets wil wees. Dan is ’n BJ sterk aan te beveel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.