Sit Helen en Juju aanstons op hok

IÉMAND GAAN JOU DEUR DIE ORE SKROEF

Sit Helen en Juju aanstons op hok

Die DA en die EFF fokus meer daarop om mekaar se planne te belemmer as om die ANC op die sypaadjie te probeer uitsmyt. En nou het ons nie meer ’n winkel nie, skryf TINUS HORN. Lees verder om te verstaan wat hy bedoel.

DIE DA en die EFF. Dis soos om te moet kies tussen voetskimmel en ’n seksueel oordraagbare oorinfeksie. Laasgenoemde is dalk meer toepaslik. Iémand gaan jou deur die ore skroef.

Ek is darem bly om te verneem die EFF se landwye protesaksie was so ’n klinkklare sukses. Hulle leier, Julius Malema, sê self so.

Ek wil net hier noem dat ek bitter graag sou wou deelneem. Ek hou ook nie van beurtkrag nie, en ek dink ook pres. Cyril Ramaphosa kan gerus eerder op sy plaas se stoep sit en bokkerôl doen. Mens het nie ’n ampswoning daarvoor nodig nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.