Bespreek jou plek in die hiernamaals met Bitcoin

’N GOEIE WOORDJIE

Bespreek jou plek in die hiernamaals met Bitcoin

TINUS HORN skryf oor ’n bohaai ná beurtkrag by die Engen op Hermanus en ’n fris ou wat ’n skraal ou met ’n toebroodjie so rondruk dat sy gehawende rugsak en ’n beanie op die teer beland.

’N RUK gelede, toe ek heelwat jonger was, sê nou maar 2 000 jaar gelede of so, sou ek ’n volgeling van Jesus kon gewees het, en nie net vir die gratis brood en vis nie.

Mens kon destyds, as ek dit reg lees, nogal moed skep uit ’n paar van Sy sêgoed, veral as jy arm was en sonder enige hoop om ryk te word.

Ryk was destyds nog nie ’n prestasie in Jesus se oë nie, soos ek kan aflei. Maar wat weet ek? Nie veel nie. Feitlik niks. Ek was nie daar nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.