OP 8 Mei was daar 'n rits interessante kommentare onderaan redakteur Max du Preez se byna onskuldige “Wanneer royals meer boei as rugby” (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2023-05-08-wanneer-royals-meer-boei-as-rugby/).
Barry Taylor het geskryf: “Dit is die beleid van die Afrikaan om alles wat gewerk het óf te vernietig óf te steel."
Du Preez reageer met geregverdigde skerpte: “Barry, dit is nie die eerste keer dat jy praat van Afrikane wat vernietig en steel nie. Daar is 'n woord hiervoor: naakte rassisme. Weerhou jou asseblief daarvan in die toekoms, want die volgende keer gaan ek vra dat jou kommentaar verwyder moet word."..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.