’n Verlies vir die land

SKUIF SENTIMENTALITEIT OPSY

’n Verlies vir die land

Vertrek en aankoms. Terwyl familielede vertrek (goed so vir hulle), kom ek terug huis toe na ’n gebroke land en samelewing, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

NOG twee van my neefs en niggies het Suid-Afrika die afgelope jaar verlaat en gaan ’n beter lewe vir hul jong gesinne oorsee bou.

Hulle is nie die enigste mense na aan my wat die land verlaat het om ’n beter lewe te skep, beter geleenthede te gaan soek en bloot sonder vrees vir misdaad, geweld en ’n ineenstorting in dienslewering te kan leef nie – van die verskaffing van hoëgehalte-onderwys tot elektrisiteit.

Ek berei my reeds voor om die volgende generasie jong mense by te staan om oorsee te gaan vir onderrig en ’n beter lewe, en nie noodwendig in die Weste nie .....

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.