ONS ken haar amper te goed. Die tante met die kapsel. Gewoonlik ’n asimmetriese, skril konkoksie van woedende blond. Soms ’n mélange van donker en lig. Of, in die Suid-Afrikaanse konteks, baiekeer bygekom deur ’n oorywerige kapper genaamd Karneau of Jean-Jacques, met skakerings van blou, pienk of pers. Genoemde kapsel is binne-in sy moer gestryk, in ’n glimmende borswering teen die wêreld se irriterende hordes.
Dis die Kapsel van Karen.
Wie is Karen?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Vasgevang in die ‘benzo’-wip