Peach van Pletzen oor Praating, Pretoria en die legeh lewe

SNORRE EN MULLETS

Peach van Pletzen oor Praating, Pretoria en die legeh lewe

Hy is ’n man wat verskeie hoede dra. MADELEINE BARNARD het met hierdie lid van Bittereinder en VAN PLETZEN, drummer, ateljee-eienaar en aanbieder van ’n YouTube chat show gaan rap oor alles en nog wat. En diep nagedink oor Pretoria, hulle albei se geboortestad.

TUSSEN my en Peach van Pletzen lê daar ’n generasiegaping so wyd soos die Heer se genade (met apologie aan Eugène Marais). Ek is middle-aged en boring. Hy is dekades jonger, gooi cool vibes en spog met ’n ironiese  – en ikoniese – snor. Hy is wel gebore en getoë in Pretoooriaaa. En dis daar waar ons tenuous connection lê – ek is ook ’n boorling van dié administratiewe hoofstad. Maar ek is van die 1980’s se “Snor City”. Toe almal, van staatsamptenare tot die polisie en die weermag, dik besnor was. Daar was egter geen ironie by betrokke nie.

Dagsê liewe mense, ek is vandag jou gids (in Pretoria)

Ons is op soek vir net een skoon bolip (in Pretoria)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X