Van blink bolwange en forelbekke na plooie en grys hare

HOOP VIR OUER VROUE

Van blink bolwange en forelbekke na plooie en grys hare

Ouer vroue raak soms moedeloos as hulle die swak voorbeeld sien wat gestoffeerde, gedokterde vermaaklikheidsterre vir hulle stel. Maar daar is hoop, skryf MADELEINE BARNARD. ’n Nuwe neiging onder ’n groter wordende groep vrouesterre maak dit makliker vir gewone girls om onboetvaardig ouer te word.

EK raak baie bekommerd oor sommige van my susters in die vermaaklikheidswêreld. En ’n paar in die regte wêreld ook.

Want daar is groot fout met hul gesigte.

Dis nie nuus dat Hollywood-tantes al jare lank met hul voorkoms neuk in die naam van ewige jeug nie. En ons maak almal al vir jare grappies oor vroue wat lyk asof hul hare te styf agter hul kop vasgemaak is. Maar die relatief onlangse fenomeen van die vuller-en-Botox-bakkies raak nou een te veel vir my...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.