Die donker skadu van Trump se groot leuen hang steeds oor ’n...

'N JAAR LATER

Die donker skadu van Trump se groot leuen hang steeds oor ’n verdeelde land

'n Jaar ná die gebeure van 6 Januarie 2021 kring die gevolge vir die VSA en die toekoms van sy demokrasie steeds uit, skryf JÉRÔME VIALA-GAUDEFROY.

  • 07 Januarie 2022
  • Nuus & Politiek
  • 7 min om te lees
  • artikel 7 van 25
  • Jérôme Viala-Gaudefroy

DIE jaar 2021 sal onthou word vir ’n gebeurtenis sonder presedent in die Amerikaanse geskiedenis: die aanval op 6 Januarie op die Capitol deur ondersteuners van pres. Donald Trump in ’n poging om die sertifisering van die 2020-verkiesingsuitslae te stuit.

Dit was nie net ’n aanval op ’n gebou nie, maar ook op die Kongres self. Sy lede was in sitting en moes hulle stemming stopsit; hulle het onder hulle sitplekke weggekruip (https://www.buzzfeednews.com/article/tasneemnashrulla/congress-members-describe-pro-trump-riot-capitol) voordat die gebou in paniek ontruim is.

Vyf mense het gesterf tydens en onmiddellik ná die aanval. Honderde verdagtes is sedertdien van federale misdade aangekla. Sedert Julie is die gebeure van 6 Januarie deur ’n spesiale komitee (https://january6th.house.gov/) van die Huis van Verteenwoordigers ondersoek om antwoorde te kry oor “een van die donkerste dae van ons demokrasie”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.