Dis meer as net goed of sleg, beter of erger – in Suid-Afrika is ...
NET ’N SWEEMPIE ...
Dis meer as net goed of sleg, beter of erger – in Suid-Afrika is hoop vernietig
Die ANC van Mandela tot Mbeki het die land hoop gegee. Zuma het dit uitgewis. Die toestand van die staat en samelewing beteken Suid-Afrikaners is nou feitlik verdoem om te bly hoop, skryf ISMAIL LAGARDIEN.
IS jy nou beter daaraan toe as onder apartheid? Dié vraag van Jonathan Jansen (https://www.timeslive.co.za/sunday-times-daily/opinion-and-analysis/2023-02-01-jonathan-jansen-be-honest-are-you-better-off-now-than-under-apartheid/) het verskeie reaksies ontlok.
Die meeste mense glo vas ons verlede was ’n verskriklike plek (dit wás), dat ons vandag in ’n beter plek is (ons ís), en beskuldig Jansen daarvan dat hy óf kwaadwillig, op ’n dwaalspoor, selektief of ’n rassis is met ’n geskiedenis om wit mense ter wille te wees (https://www.timeslive.co.za/ideas/2023-02-07-opinion-to-honestly-answer-your-question-jonathan-jansen-yes-i-am-better-off-now-than-under-apartheid/) – óf al die bogenoemde.
Jansen se vraag was ’n soort strikvraag wat kompleksiteit en afgeleide kennis of inligting gerieflik verskuil (volledige inligting of beter kennis kan reaksie verander) en kru, skellende reaksies ontlok, soos bewys is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Staan op, Suid-Afrika 3.0
Padkaart vir die SAL
Zuma se Stalingrad-taktiek
’n Nugtere blik op lojaliteit jeens ANC
Gode van oorlog, duiwels van politiek
Deel
Deel
Volgende artikelIsmail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.