Sending onmoontlik? Om die SAL weer waardige vlerke te gee

SAL NÁ STAATSKAPING

Sending onmoontlik? Om die SAL weer waardige vlerke te gee

As dit van die voorsitter van die SAL se nuwe tussentydse raad afhang, vlieg die Springbokke in September met dié redery Frankryk toe vir hulle Wêreldbeker-aanslag. PIET CROUCAMP het met Derek Hanekom gesels oor die padkaart vorentoe vir Suid-Afrika se nasionale lugredery.

DIE Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is ’n byna volledige manifestering van staatskaping en korrupsie.

Die bravade en selfvoldane misdadigheid waarmee die voormalige raadsvoorsitter, Dudu Myeni, die SAL se balansstaat vernietig het, is redelik volledig in die Zondo-verslag oor staatskaping en korrupsie gedokumenteer.

Sedertdien was daar geldige nabetragting oor die noodsaaklikheid van ’n nasionale redery en die morele regverdigings vir die feit dat belastingbetalers die regering se beweerde ydelheidsprojek by herhaling moet finansier...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.