Dudu Myeni: Die verskeie gedaantes van ‘Number One’ se witbroodjie

MEESTERKLAS IN MIDDELVINGER-WYS

Dudu Myeni: Die verskeie gedaantes van ‘Number One’ se witbroodjie

Myeni is 'n leuenaar wat die staatskapingkommissie met minagting bejeën het en sy behoort van bedrog aangekla te word weens die gemors wat sy by die SAL aangejaag het. Dit is in breë trekke regter Raymond Zondo se mening oor die vrou wie se naam 480 keer in sy verslag genoem word. ANNELIESE BURGESS bring die drade bymekaar oor dié skoolonderwyser wat een van die magtigste toutrekkers in die Zuma-staatskapingsjare geword het.

Dienende Marta

Dit is drie maande voor Jacob Zuma se tronkstraf wat dele van die land in ’n plunder-orgie laat ontplof.

By Nkandla word daar propaganda gemaak. Die (maskerlose) teepartytjies is in volle gang. Dudu Myeni daag ook op met sakke kruideniersware. Dit is teater. Gemaak vir die selfoonkamera van Dudu Zuma op wie se Twitter-muur die video van die geleentheid sal verskyn. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.