Beroerte: Jongmense kan dit ook kry

GESONDHEID

Beroerte: Jongmense kan dit ook kry

Hier is wat jy moet weet oor wat beroertes veroorsaak, wie die grootste gevaar loop om dit te kry en vir watter soort simptome jy op die uitkyk moet wees, skryf LYNNE A. BARKER.

DIE Amerikaanse rapper Kid Cudi het onlangs vertel dat hy in 2016 op die ouderdom van 32 'n beroerte gehad het terwyl hy behandeling vir sy geestesgesondheid ontvang het.

Sy beroerte het gelei tot probleme met spraak en beweging. Selfs ná verskeie maande van rehabilitasie het hy steeds met sommige aspekte van sy geheue gesukkel – en het 'n akteursrol misgeloop as gevolg daarvan.

Die model Hailey Bieber het ook vroeër vanjaar gepraat oor die “mini-beroerte" wat sy gehad het. Sy is maar 25 jaar oud. Die beroerte is veroorsaak deur 'n bloedklont in die brein. Haar eerste simptome was lamheid en 'n prikkelgevoel aan die een kant van haar lyf, haar gesig wat aan die een kant gehang het en dat sy gesukkel het om woorde te vorm...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.