Genadedood vir dié wat nie kan kies nie

EUTANASIE

Genadedood vir dié wat nie kan kies nie

JULIANA COETZER raak 'n uiters sensitiewe onderwerp aan, eerlik en dapper.

VOLGENDE week verjaar my dogter, dan is sy 33. Toe ek dieselfde ouderdom was, het ek ’n kwalifikasie, ’n eggenoot en drie kinders gehad.

Só was die lewe.

Vir my dogter het ek ’n ander roete gehoop; om selfstandig, sonder die voorskrifte van die samelewing, haar lewe te kies. Hierdie pad het sommer van kleins af na ’n sterk moontlikheid gelyk. Verbete, kragtig en opgewonde oor alles; dis hoe sy was...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.