VERLEDE jaar se kindersielkundige het ’n mooi mond gehad. Perfekte kupidoboog, mat framboos stiffie. Ek onthou nie haar oë nie, want ek kyk meer na lippe wanneer iemand praat.
Ons kind, het sy gesê, is neurodivers. Voorheen Asperger, informeel High-functioning Autism, amptelik Autism Spectrum Disorder (ASD) level 1. Autism disorder (AD) in kort. Pharos werk nog aan vertalings, maar sulke mense noem hulself graag Aspies.
Is ons slegte ouers? Die mond het gesê nee, dit kan oorerflik wees. Van wie af? ’n Glimlag in my rigting...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
ASPIES
Outisme: Nie moeilik nie, net anders gebou
PIETER VAN DER LUGT het in ’n jaar heelwat geleer oor neurodiversiteit – sy kind s’n, en vermoedelik ook syne.
Deel
VERLEDE jaar se kindersielkundige het ’n mooi mond gehad. Perfekte kupidoboog, mat framboos stiffie. Ek onthou nie haar oë nie, want ek kyk meer na lippe wanneer iemand praat.
Ons kind, het sy gesê, is neurodivers. Voorheen Asperger, informeel High-functioning Autism, amptelik Autism Spectrum Disorder (ASD) level 1. Autism disorder (AD) in kort. Pharos werk nog aan vertalings, maar sulke mense noem hulself graag Aspies.
Is ons slegte ouers? Die mond het gesê nee, dit kan oorerflik wees. Van wie af? ’n Glimlag in my rigting...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Niemand ly aan outisme nie
Verbeelding op die spektrum
Is jou baas, ma, man, kind dalk ’n narsis?
Die ander kant van die spektrum
Honde bou ’n brug na die ander nasies
Deel
-
Deel
Pieter van der Lugt
JoernalisPieter van der Lugt is ’n vryskut wat opgewonde raak oor musiek, letterkunde, flieks, goeie TV en ontwerp (van argitektuur tot grafies).