9 maniere waarop kunsmatige intelligensie misbruik kan word

FEIT VAN DIE SAAK

9 maniere waarop kunsmatige intelligensie misbruik kan word

Wapentuig: KI kan die besluit oorneem van alles van watter teikens vir 'n aanval gekies moet word, watter tyd van die dag dit gedoen moet word om die meeste lewensverlies of emosionele trauma te veroorsaak, en watter wapen die goedkoopste gaan wees in verhouding tot die vernietiging wat dit gaan veroorsaak.

Kuberaanvalle: KI kan gebruik word om ongemagtigde toegang te kry tot 'n groot organisasie se rekenaarnetwerk en dan enigiets te doen van sensitiewe inligting steel tot by 'n losprys vra om die netwerk terug te gee aan die eienaars.

Finansiële bedrog soos identiteitsdiefstal, kredietkaartbedrog en die manipulasie van valuta- of aandelemarkte is weens KI makliker as ooit tevore...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.