POLITIEKE GEVRYERY
Politieke Notaboek | Die RET-faksie en die EFF se romanse blom
MAX DU PREEZ skryf oor Jacob Zuma se segsman wat nou 'n EFF-LP is, oor Oekraïne se teregwysing van die Putin-lojaliste in Afrika, oor Tina Joemat-Pettersson se bedenklike nalatenskap en oor Pride Month.
POLITIEKE GEVRYERY
Politieke Notaboek | Die RET-faksie en die EFF se romanse blom
MAX DU PREEZ skryf oor Jacob Zuma se segsman wat nou 'n EFF-LP is, oor Oekraïne se teregwysing van die Putin-lojaliste in Afrika, oor Tina Joemat-Pettersson se bedenklike nalatenskap en oor Pride Month.
Deel
IS die gevryery oor, is die huwelik tussen die ANC se ou RET-faksie en die EFF nou amptelik, of is hulle net verloof?
Mzwanele Manyi, eens 'n ANC-voorbok en senior ontplooide kader, het destyds gehelp om die African Transformation Movement' as'n proksie vir die RET’s te stig. Hy is dié week as parlementslid van die EFF ingesweer.
Maar Manyi bestuur steeds die Jacob Zuma-stigting en tree as Zuma se woordvoerder op. Zuma se dogter, wat by haar pa in Nkandla woon, het die sentiment goed op Twitter onderstreep:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Druk uit ANC rig denke oor Putin
ANC: Moskou se Kool-aid en skaam-kwaad
Barney Pityana: sy skreiende kritiek máák saak
Dis die ras-dans wat ons dans
Kragskepe: ramp of redding?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.