DIE STRES VAN TRAUMA
‘Bomskok’ is nie net vir soldate nie
Dis nie net oorlog nie: Misdaad, 'n motorongeluk of die afsterf van 'n geliefde kan net so rondneuk met jou vermoë om die lewe elke dag te trotseer. ANNELIESE BURGESS verduidelik hoe jou brein en die res van jou lyf op mekaar inwerk.
DIE STRES VAN TRAUMA
‘Bomskok’ is nie net vir soldate nie
Dis nie net oorlog nie: Misdaad, 'n motorongeluk of die afsterf van 'n geliefde kan net so rondneuk met jou vermoë om die lewe elke dag te trotseer. ANNELIESE BURGESS verduidelik hoe jou brein en die res van jou lyf op mekaar inwerk.
Deel
SY is 79. Kom ons noem haar Kay. 'n Paar jaar gelede ontwikkel Kay 'n bewende hand. Die begin van Parkinson se siekte, sê die eerste neuroloog. “Essential tremor", sê die volgende. Sy leer om met die bewende hand saam te leef. Dan draai sy by die dood om in die hospitaal, en ná vier weke in intensiewe sorg word haar hand wild en onbeheerbaar. En sy ontwikkel 'n uitslag oor haar hele lyf en krap haarself rou.
Die dermatoloog het geen verduideliking nie. Die jeuk vererger ondanks die pogings van dokters en elke medikasie op die mark. Uiteindelik nader Kay vir Dr. J, wat 'n “holistiese praktyk" bedryf waar sy kyk na die verhouding tussen gees en liggaam en hoe psigiese versteurings as fisieke siektes kan manifesteer.
Trauma is nie uitsonderlik nie..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wie is jy wanneer die bomme val?
Gee stres ’n skop onder die jis
Waarom hou ons aan uitstel?
Angs: ’n Mediese krisis broei
’n Reis na die onderwêreld van my brein
Deel
Deel
Volgende artikelAnneliese Burgess
MederedakteurAnneliese Burgess is mederedakteur van Vrye Weekblad.