Jan Horn is 'n regisseur van dokumentêre televisieprogramme en 'n skrywer. Hy was die regisseur wat die eerste TV-uitsending in 1975 uitgesaai het. In sy 23 jaar by die SAUK het hy verskeie dokumentêre programme vervaardig, en gedurende sy 11 jaar met 50/50 spits hy hom toe op die antropologiese, argeologiese en paleontologiese geskiedenis van Suid-Afrika.
DROGHALLUSINASIES
’n Reis na die onderwêreld van my brein
JAN HORN vertel hoe hy ná ’n hartomleidingsoperasie ‘ter helle neergedaal het' terwyl hy in intensiewe sorg was.
Deel
IN sy 14de-eeuse epiese gedig The Divine Comedy beskryf die digter Dante Alighieri sy reis af na die diepste vlakke van die hel, waar sondaars vir ewig gefolter, gemartel en gepynig word vir hulle sondige lewe op aarde. Nie ’n lekker storie nie.
’n Eeu later skilder die kunstenaar Jeroen Bosch sy Tuin der Lusten, oftewel die hel, met ’n grillerige uitbeelding van Dante se beskrywing. Ses weke gelede daal ek ook “ter helle neer” in ’n ervaring wat Alighieri én Bosch se uitbeeldings soos ’n videospeletjie laat lyk.
Hospitaal toe..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
‘P’ staan vir pa-staan
’n Bargain is nie noodwendig ’n winskopie nie
Só maak mens hemelse slaptjips
Die Hongaar, Ma Mashinini, ET en ek
Wat van ’n nuwe naam vir Suid-Afrika?
Deel
-
Deel
Jan Horn
SkrywerJan Horn is 'n regisseur van dokumentêre televisieprogramme en 'n skrywer. Hy was die regisseur wat die eerste TV-uitsending in 1975 uitgesaai het. In sy 23 jaar by die SAUK het hy verskeie dokumentêre programme vervaardig, en gedurende sy 11 jaar met 50/50 spits hy hom toe op die antropologiese, argeologiese en paleontologiese geskiedenis van Suid-Afrika.