Boeke | Afrika-hare, begaafdes en verbitterde susters

RESENSIES

Boeke | Afrika-hare, begaafdes en verbitterde susters

Dié week skryf DEBORAH STEINMAIR oor ’n baanbreker-skoonheidskoningin se inspirerende memoires, ‘ligte’ wetenskapsfiksie en goed uitgevoerde chick-lit.

Positiewe rolmodel en serial entrepreneur

Bassie: My Journey of Hope deur Basetsana Kumalo

As jy in wanhoop verval oor die stand van die land is hierdie net die boek om te lees, nogal met “hoop” in die titel. In ons land is daar benewens klaers ook heelwat doeners, mense wat uitspring en iets tot stand bring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.