Barney Pityana: ‘Dit is voor die hand liggend waar ons...

DINGE VAL UITMEKAAR

Barney Pityana: ‘Dit is voor die hand liggend waar ons verkeerd gegaan het in SA’

Dié prokureur en teoloog is 'n voormalige hoof van die Menseregtekommissie en oud-visekanselier van Unisa. ANNELIESE BURGESS het met hom gesels oor die stand van universiteite, hoekom ons openbare diskoers so vlak is, en hoe SA sy koers kan regruk.

BARNEY PITYANA se verbintenis met die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) strek terug na sy studentejare.

Pityana het aan Fort Hare studeer, maar is in 1968 geskors as gevolg van sy politieke aktivisme. In die jare daarna is hy onderwerp aan 'n reeks aanhoudings en inperkings (totdat hy uiteindelik in 1978 die land uit is).

“Unisa het vir ons 'n manier gegee om ons universiteitsopleiding klaar te maak. Teen die tyd wat ek Londen toe is, het ek twee grade van Unisa gehad,” vertel hy, geëts teen hooggestapelde boekrakke, oor 'n video-oproep uit sy studeerkamer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.