Makashule Gana: ‘Mense het hulle vertroue in die politiek verloor’
RISE MZANSI

Marathonatleet. Pa van twee. Politieke idealis. ANNELIESE BURGESS praat met ’n voormalige opkomende ster in die DA oor sy nuwe politieke tuiste in Rise Mzansi, hoekom hy reken die ou partye het nie meer iets betekenisvol om by te dra nie en ‘hoekom 2024 ons 1994 is’.
EK en Makashule Gana probeer weke lank om ’n tyd af te spreek om te gesels. Ons sukkel weens sy uittogte na landelike gebiede vir vergaderings met gemeenskappe en my toenemend desperate pogings om ’n visum vir ’n oorsese reis te bekom.
En toe, gedurende een van ons WhatsApp-gesprekke (sy profielfoto is ’n swart-en-wit kiekie van sy fotogeniese vrou en twee jong kinders), besef ons ons is op dieselfde vlug uit Oos-Londen. “Ry 19,” laat hy weet. “33,” antwoord ek. Ons spreek af om in die lughawe te ontmoet.
Gana is lank en lenig. Hy is in swart geklee met ’n vrolike laphoed en ’n kleurvolle Rise Mzansi-knopie voorop. Stewige handdruk, groot glimlag...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Gesoek: ’n superkoalisie wat Suid-Afrika moet red
Benodig: ’n UDF-tipe alliansie op pad na 2024
Ou wonde verklaar nuwe raaisels
Mik Songezo Zibi na die hoogste stoel?
Hier kom Action, SA!
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.