HY was heel ingenome met wat pres. Cyril Ramaphosa in sy toespraak met die opening van die parlement gesê het, sê die sakeleier oorkant die tafel vir my. “En toe skrik ek in die middel van die nag wakker en besef: Cyril het nie die naald laat beweeg nie.
“Daar is nie regtig ’n wending nie. Dit was nie anders as verlede jaar se staatsrede nie. Die mense van Suid-Afrika gaan nie meer sy beloftes glo nie. Hy het nie ons hoop herstel nie. Die verval gaan voortduur.
“Vir my was dit die laaste druppel wat die emmer laat oorloop het. Ek gaan nou my energie daaraan bestee om ’n alternatief vir die ANC te bevorder. Ons beste hoop vir die ANC was Ramaphosa, en nou is daar nie meer twyfel nie dat hy dit nie in hom het om Suid-Afrika te red nie.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.