Malema en Mazzotti se bromanse

UITTREKSEL UIT NUWE BOEK

Malema en Mazzotti se bromanse

’n Geheime woonstel, sakke vol geld, Franse sjampanje en gebruikte kondome. JACQUES PAUW skryf in sy nuwe boek, Our Poisoned Land, wat pas verskyn het, oor 'n informant wat meer oor die dekades lange verhouding tussen die EFF se Julius Malema en die ryk sigaretvervaardiger Adriano Mazzotti bevestig. Hier volg 'n hoofstuk, in Afrikaans vertaal, uit die boek.

FACEBOOK het om 09:46 op 21 Desember ’n boodskap in my inmandjie gelos. Ek het dit oopgemaak.

“Hi Jacques, ek wil met die mandjie patats oor Malema en Mazzotti uitkom.”

Ek het geantwoord: “Ek sal baie graag wil hoor wat jy te sê het. Hoe weet jy van dié twee?”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.