Politieke Notaboek | Is dit ’n vastrap, is dit ’n tango? Dis...

ABSURD

Politieke Notaboek | Is dit ’n vastrap, is dit ’n tango? Dis die ras-dans wat ons dans

MAX DU PREEZ skryf oor die noodsaak vir swart leierskap in die politiek en die breër samelewing, en wonder of Vladimir Putin nog in Johannesburg gaan wil kom kuier as hy van ons cholera-probleem hoor. Wie het die Housewives van die Wynlande nodig as jy 'n regering het soos ons s'n?

STEPHEN SACKUR, aanbieder van Hard Talk op die BBC: “You’re the wrong leader, Mr. Steenhuisen."

John Steenhuisen, DA-leier: “Absolutely not, 83% of the party that just elected me would disagree.”

Dit is 'n kwessie wat nie in my lewe gaan weggaan nie: wit leierskap in 'n land waar 93% van die mense nie wit is nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.