DIE sage rondom Vladimir Putin en die Brics-beraad in Augustus in Suid-Afrika is nou soos 'n goedkoop pornofliek: Gaan hy kom of gaan hy nie kom nie?
Volgens wet moet Putin in hegtenis geneem word sodra hy voet in Suid-Afrika sit, want die Internasionale Strafhof het 'n lasbrief vir sy inhegtenisneming uitgereik en Suid-Afrika is deur 'n wet van die parlement 'n lid van dié hof.
Die Russiese ambassadeur in Suid-Afrika, Ilya Rogachev, sê daar is geen aanduiding dat Putin nié gaan kom nie. “Hy het tog die uitnodiging van pres. Cyril Ramaphosa aanvaar?” seg hy...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
GOEDKOOP PORNOFLIEK
Politieke Notaboek | Oor Vlad, Piet, Jacques, Adriaan en Mosebenzi
MAX DU PREEZ skryf oor Vladimir Putin en die drol in die drinkwater, asook oor Jacques Pauw se ‘bom’ oor Eskom.
Deel
DIE sage rondom Vladimir Putin en die Brics-beraad in Augustus in Suid-Afrika is nou soos 'n goedkoop pornofliek: Gaan hy kom of gaan hy nie kom nie?
Volgens wet moet Putin in hegtenis geneem word sodra hy voet in Suid-Afrika sit, want die Internasionale Strafhof het 'n lasbrief vir sy inhegtenisneming uitgereik en Suid-Afrika is deur 'n wet van die parlement 'n lid van dié hof.
Die Russiese ambassadeur in Suid-Afrika, Ilya Rogachev, sê daar is geen aanduiding dat Putin nié gaan kom nie. “Hy het tog die uitnodiging van pres. Cyril Ramaphosa aanvaar?” seg hy...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Politieke Notaboek | De Ruyter word bloots gery
Sonder morele kompas verloor SA wêreld-aansien
Hoekom CR se rusbank-dollars saak maak
’n Nuwe vlaag van People Power
Zuma se Stalingrad-taktiek
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.