Politieke Notaboek | De Ruyter word bloots gery

(ON)INTELLIGENSIE

Politieke Notaboek | De Ruyter word bloots gery

MAX DU PREEZ skryf oor André de Ruyter se jongste beproewinge, oor nuwe omstrede Helen Zille-tweets en oor ’n singende president – nee, nie ons s’n nie.

ARME André de Ruyter. Hy het drie uitmergelende jare van sy lewe opgeoffer om Eskom van ondergang te probeer red en ’n vergiftiging oorleef, maar nou word hy die vark in die verhaal gemaak.

De Ruyter het dié week in die parlement ’n paar onvleiende aanmerkings oor minister Pravin Gordhan se bestuurstyl gemaak en daarop gesinspeel dat hy van al die gekonkel weet. Soos ek Gordhan ken, gaan hy De Ruyter probeer vermorsel wanneer hy self dié week voor die parlement se staande komitee oor openbare rekenings (Skoor) in die parlement verskyn. PG in verdedig-die-ANC-bui kan woes wees.

News24 het De Ruyter se lewe nog moeiliker gemaak toe hulle die oggend voor sy verskyning in die parlement ’n sensasionele storie gedra het oor hoe vrot die intelligensie was wat ’n spesiale ondersoek wat De Ruyter aangevra het, aangebied het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.