Swaard van stagflasie hang oor SA se kop

BELANG VAN GROEI, WERKSKEPPING

Swaard van stagflasie hang oor SA se kop

Tensy die huidige ekonomiese beleid struktureel herbedink word met groei en werkskepping as hoofoogmerke, sal stagnasie en uiteindelik stagflasie Suid-Afrika se onvermydelike voorland wees, het Trevor Manuel ’n groep MBA-studente vandeesweek meegedeel. PIET CROUCAMP gee die (somber) prentjie van die ekonomie weer wat dié bekwame oudminister van finansies geskets het.

DAAR was ’n era iewers verskuil in die nate en voue van Suid-Afrika se gekompliseerde 30 jaar van demokrasie toe die ekonomie op ’n trajek van rasionele oorwegings berus het.

Suid-Afrikaners mis die tye toe begrotingsredes met ’n mate van politieke geloofwaardigheid aan die parlement voorgelê is. Nog belangriker: Ons mis begrotingsredes met realistiese hoop en konstruktiewe verwagtings.

Enoch Godongwana kry waarskynlik nog nie die erkenning wat hy verdien nie, maar buiten vir die era van Trevor Manuel en oudpres. Thabo Mbeki het byna nog geen ander minister van finansies die hoop en verwagtinge van effektiewe politieke bestuur geskep nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.