DAAR is tans minstens drie openbare gesprekke in die media vaardig – veral op sosiale media – wat meer doen vir onkunde en wanbegrip as om substantiewe verstaan en intellektuele helderheid te bevorder.
Ontleders wat die bodem van die driepootpot skraap vir ’n analoog tussen apartheid en die gebreke van ons demokrasie, is polities moedswillig en waarskynlik skuldig aan ’n vergoeiliking van apartheid. Hulle probeer beslis nie om begrip te bevorder nie en dié sinnelose vals ekwivalensie en denkfout kom onder swart én wit Suid-Afrikaners voor.
Die tweede openbare gesprek het te doen met die president se begrip van of onbegrip vir Suid-Afrika se werklikhede. Soms is pres. Cyril Ramaphosa se uitsprake oppervlakkig en opportunisties op ’n manier wat eintlik benede hom behoort te wees...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.