STADIG AAN DIE OPSTAAN
Politieke Notaboek | Suid-Afrika gaan dalk weer ’n Lasarus-trick trek
MAX DU PREEZ skryf oor groen lote wat oral begin uitslaan, oor die gulde geleenthede vir Tshwane se nuwe burgemeester, en oor die riskante praatjies tydens sy aandete met die koning van Lesotho.
STADIG AAN DIE OPSTAAN
Politieke Notaboek | Suid-Afrika gaan dalk weer ’n Lasarus-trick trek
MAX DU PREEZ skryf oor groen lote wat oral begin uitslaan, oor die gulde geleenthede vir Tshwane se nuwe burgemeester, en oor die riskante praatjies tydens sy aandete met die koning van Lesotho.
Deel
EK begin wonder of ons Suid-Afrikaners onsself nie so in ’n toestand van wanhoop met praatjies van ’n mafiastaat en ’n mislukte staat ingepraat het dat ons nie meer ons eie sterktes en die vele groen lote raaksien nie.
Ek is die laaste een wat lipstiffie aan die vark se bek wil smeer en my Polyanna-neigings is lankal besweer. Maar ek het die afgelope week gesprekke met verskeie sleutelmense gehad wat my hoop gee dat ons dalk rock bottom geslaan het en stadig aan die opstaan is.
Ironies genoeg val dit saam met ’n nuwe breë besef onder gerekende politieke ontleders dat, soos sake nou staan, die ANC dalk wel die 50%-vlak in volgende jaar se algemene verkiesing gaan haal...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Gana: ‘Mense het vertroue in politiek verloor’
SA ekonomie kort ingrypende hervorming
Tronk wag dalk tog op staatskaper-voorbokke
10 redes vir die diep gat waarin Transnet is
Het Malema SA aan die skrotum beet?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.