Het Malema Suid-Afrika aan die skrotum beet?

TYD VIR REVOLUSIE

Het Malema Suid-Afrika aan die skrotum beet?

Die EFF se ‘national shutdown’ Maandag was toe nie ‘national’ óf 'n ‘shutdown’ nie, nie eens naastenby nie. Julius Malema se grootheidswaan is wel nasionaal uitgestal. Maar was dit net slegte nuus vir die EFF? Het Malema inderdaad die land aan die skrotum beet, soos hy in die parlement gesê het? En wat sê dit alles van Suid-Afrika se potensiaal vir onstabiliteit en revolusie? Deur MAX DU PREEZ.

MAANDAG 20 Maart sou die eerste dag van “die revolusie” gewees het. Malema het dit herhaaldelik vooraf gesê.

Dit was toe nie. Suid-Afrika lyk nie anders op 24 Maart as op 19 Maart nie. Of het die naald tog effens geskuif?

Dit sal help as ons die feite van die propaganda skei, die sukses van die EFF se shutdown op die grond bekyk voor ons besin of die EFF daarby baat gevind het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.