BREË, GEMEENSKAPSGERIGTE BEWEGING BEPLAN
’n Nuwe UDF in beheer van Mzansi? Vir seker, as dit van Corné Mulder afhang
PIET CROUCAMP gesels met Corné Mulder, wie se VF Plus-identiteit sedert die 2021- munisipale verkiesings oorskadu word deur sy kundige leiding in die bemiddeling van veelpartykoalisies. Mulder wei ook uit oor sy planne vir ’n nuwe UDF-beweging wat Suid-Afrika na afloop van die 2024-verkiesings kan bestuur.

Deel
DIE Griekse mitologie van die onsterflike feniks wat uit die verwoesting verrys om opnuut iets sinvol te vestig, draal by my terwyl ek luister deur ’n aantal WhatsApp-stemboodskappe van die VF Plus se Corné Mulder.
Die Mulders se voetspore het ’n legendariese genealogie in die Suid-Afrikaanse politiek. Corné se oupagrootjie het in die era van Paul Kruger in die Volksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek gedien. Sy oupa was ’n bittereinder wat in 1914 saam met Christiaan de Wet tronkstraf uitgedien het.
Dit was ook dié oukêrel wat in 1920/’21 tot provinsiale raadslid van die NP verkies is en sy meer liberale broer (’n Sap!) in ’n verkiesing verslaan het. Mulder se pa, Connie, was die ietwat meer omstrede NP-minister met ’n PhD van Wits in John Vorster se kabinet. Sy broer, Pieter Mulder, was 30 jaar in die politiek as onder meer leier van die VF Plus en die adjunkminister van landbou in Jacob Zuma se kabinet...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Benodig: ’n UDF-tipe alliansie op pad na 2024
SA ná 29 jaar: Wat het gebeur?
Dis tyd vir Matamela om te tjaila
Scenario’s vir SA se 2024-verkiesing
Dink mooi oor julle leiers, DA
Deel
-
Deel
Piet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.