Die DA moet oor hulle leierskorps besin

LEIERSKAPSTRYD

Die DA moet oor hulle leierskorps besin

As die DA John Steenhuisen in April 2023 weer as leier kies, sal dié party nie in ’n posisie wees om in die winter van 2024 ’n koalisie met ander opposisiepartye te onderhandel nie, meen PIET CROUCAMP.

IN April 2023 sal die DA deur die trauma van ’n leierskapsverkiesing gaan en ek dink nie dit behoort minder introspektief te wees as die proses waaraan die ANC oor ses weke by Nasrec geboorte gaan skenk nie. 

Dalk moet ek maar my kaarte vroeg in hierdie rubriek op die tafel sit. As die DA John Steenhuisen weer as leier kies, sal dié party nie in ’n posisie wees om in die winter van 2024 ’n koalisie met ander opposisiepartye te onderhandel nie.

Dit beteken nié dat die DA noodwendig beduidende steun sal verloor nie, maar die stereotipe van liberalisme as ’n dogma eerder as ’n pragmatiese alternatief tot die ANC sal herbevestig word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.