Cyril se bitter bekers

PHALA, O PHALA

Cyril se bitter bekers

Soos die mitologiese Griekse figuur Tantalus is pres. Cyril Ramaphosa binne reikafstand van die goeie dinge van die lewe, maar dit sal hom dalk uiteindelik nie beskore wees om dit te geniet nie. PIET CROUCAMP ontleed die president se dilemma.

DIE besluitelose pres. Cyril Matamela Ramaphosa herinner aan die mitologiese Griekse figuur Tantalus.

Tantalus, ook genoem Attis, was met variasies op die feite die seun van ’n goddelike vader, Zeus, en ’n sterflike moeder, die nimf Plouto. Ek kan my herinner dat hierdie genealogiese verskynsel ook in die Christendom voorkom. Daar word ook plek-plek in historiese tekste na Tantalus as die koning van Frigië verwys. Die apostel Paulus en sy reisgenoot, Silas, het onder meer deur Frigië gereis, vervul deur goddelike opdrag om die Christendom aan al wat leef oor te dra.

Die Grieke gebruik die uitdrukking “Tantaliese straf” met verwysing na diegene wat binne reikafstand van die goeie dinge van die lewe is, maar vir wie dit uiteindelik nie beskore is om dit te geniet nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.