Geloofwaardige begroting swig voor De Ruyter- en gryslys-sages
BEGROTINGSREDE

Enoch Godongwana se oorwoë begroting het die afgelope 48 uur geswig onder die summiere verwydering van André de Ruyter as uitvoerende hoof van Eskom en die besluit vandag of Suid-Afrika geplaas gaan word op 'n gryslys van lande wat nie genoegsaam aan internasionale finansiële bestuursvereistes voldoen nie, skryf PIET CROUCAMP.
IN die lig van ons benarde ekonomiese situasie het die minister van finansies nie sleg met sy begrotingsrede gevaar nie.
Konteks is belangrik en soms is dit onontbeerlik vir die strewe na volledige begrip.
Sommige ontleders sal aanvoer Enoch Godongwana kon dalk valutabeheer verder verslap of geskrap het en daar mag geldige kritiek wees dat oorbesteding op maatskaplike toelaes op die lange duur onbekostigbaar is. Die reikwydte van die persentasies om blokkruiping in die belastingskale teen te werk is waarskynlik met ’n opportunistiese oog op die verhouding tussen salarisverhogings en die inflasiesyfer bereken. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kaderontplooiing is die gom van patronaatskap
Morsigste groepswoeps in ons demokratiese era
‘Cyril het iets groots reggekry, maar ...’
Tronk wag dalk tog op staatskaper-voorbokke
Godfrey Lebeya, die Valk sonder vlerke
Deel
-
Deel
Piet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.