‘Cyril het iets groots reggekry, maar ons kyk dit mis, want ...’

HOKAAI, DIS NIE SO ERG NIE!

‘Cyril het iets groots reggekry, maar ons kyk dit mis, want ...’

As jy wil beter voel oor Suid-Afrika, dan gesels jy met iemand soos JP Landman, een van Suid-Afrika se voorste sosio-ekonomiese ontleders. Hy het aan ANNELIESE BURGESS gesê die president kry nie genoeg erkenning vir sy suksesse nie omdat beurtkrag alles oorheers, en verduidelik wat ons by Duitsland kan gaan leer oor koalisiepolitiek.

Die staatsrede

Jy het gevra dat ons moet wag met die onderhoud tot ná pres. Cyril Ramaphosa se toespraak. Wat was jou indrukke?

Ek het drie opmerkings...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.