’n Vrou as president? Ja. Lindiwe Sisulu as president? Nee!
SY HET BY ’N TOKSIESE RUIMTE INGEGLIP ...

Daar’s absoluut geen rede waarom ’n vrou nie president van Suid-Afrika kan wees nie. Die vraag is of Lindiwe Sisulu die régte persoon is om die land te lei. ISMAIL LAGARDIEN bekyk dié kwessie van alle kante onder sy persoonlike vergrootglas.
DIT lyk asof Lindiwe Sisulu haarself begin posisioneer het om Cyril Ramaphosa om die leierskap van die ANC uit te daag, en dit kan beteken sy kan moontlik die volgende president van Suid-Afrika word. As dit gebeur, sal dit die eerste keer was dat die land ’n vrou as president het. Dit laat minstens drie ernstige vrae ontstaan, waarvan een maklik is om te beantwoord. Die ander twee is ongelooflik moeilik, want die vrae is minstens net so problematies as die antwoorde …
Om die maklike vraag te beantwoord: Ja, natuurlik kan vroue president wees; hulle was al en is steeds. Die tweede vraag is moeiliker om te beantwoord as met ’n eenvoudige “ja” of “nee”. Behoort 'n vrou verkies te word net omdat sy ’n vrou is? Dít is ’n ideologiese vraag en kan verdelend wees. Die derde vraag is of Lindiwe Sisulu die regte persoon is om die land te lei. Nee, maar daar’s ex-ante-kwessies wat aandag moet kry. Kom ons bekyk die drie vrae een vir een.
Hoekom is bewyse in elk geval nodig?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Soektog na lewe tussen die sterre
‘Hou godsdiens uit die klaskamer’
ANC nou vingeralleen in die stouthoekie
Kan Malema mettertyd president word?
Geregtigheid is altyd soeter as wraak
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.