Politieke Notaboek | Patronaatskap bind die ANC en...

NIKS NUUTS ONDER DIE SON

Politieke Notaboek | Patronaatskap bind die ANC en kaderontplooiing is die gom

MAX DU PREEZ skryf oor die ANC wat koorsig aan kaderontplooiing vasklou, oor die eerste ANC-korrupsie ’n eeu gelede en oor Russians-en-tjips.

DIE ANC gaan nie sy beleid van kaderontplooiing staak nie, het die minister van justisie, Ronald Lamola, gister in die parlement gesê.

En dit terwyl daar konsensus buite die ANC is dat kaderontplooiing aan die hart van die ineenploffende staat is.

Lamola, een van Cyril Ramaphosa se beter ministers, het die ou ANC-truuk herhaal: Ons ontplooi wel ons kaders, maar hulle is dan die beste mense vir die poste...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.