Sjoe, so ’n gebreekte spieël steek seer

SAL SWART EN WIT MEKAAR OOIT VOEL?

Sjoe, so ’n gebreekte spieël steek seer

DEBORAH STEINMAIR is getraumatiseer deur Eve Fairbanks se intieme portret van ’n dapper en verwilderde land in haar boek The Inheritors: An Intimate Portrait of a Brave and Bewildered Nation.

SOMS lees jy ’n boek wat jou kop wil laat ontplof. Soos The Inheritors. Joseph Conrad en Ford Madox Ford het ’n roman met dieselfde titel geskryf waarin korrupsie ’n tema is.

Eve Fairbanks skryf oor verandering. Sy is ’n Amerikaner wat hier woon en met ’n Suid-Afrikaanse man getroud is. Sy besit skynbaar die gawe om mense te bevriend en te laat oopmaak. Sy het honderde Suid-Afrikaners gepols oor hoe hulle oor die nuwe bedeling voel en hoe hulle die letsels van die verlede hanteer. Sy volg veral drie mense deur jare en praat met hulle oor hulle jeug, verwagtings, drome, hoop en uiteindelike gesindheid – Dipuo, ’n struggle-aktivis; haar dogter, Malaika, ’n born-free; en Christo, ’n Afrikaner in murg en been.

Wat my opval, is die onverwagte, teenstrydige, absurde. Daarvan is daar ’n oorvloed in ’n verskeurde, getraumatiseerde land soos ons s’n...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.