PLAASLIK BEGIN IS HALF GEWIN
Vat hande, almal van wit Kanaries tot swart Milans, want die tyd is reg
Op ’n onlangse vergadering van ’n groep prominente en diverse Suid-Afrikaners het ALI VAN WYK gehoor dat sterk persoonlike verhoudings en vertroue oor kulturele grense heen die ruggraat kan wees vir organisasies en strukture wat ’n verskil kan maak in Suid-Afrika. Hy vra hoe mens hierdie verhoudings kan bou.
PLAASLIK BEGIN IS HALF GEWIN
Vat hande, almal van wit Kanaries tot swart Milans, want die tyd is reg
Op ’n onlangse vergadering van ’n groep prominente en diverse Suid-Afrikaners het ALI VAN WYK gehoor dat sterk persoonlike verhoudings en vertroue oor kulturele grense heen die ruggraat kan wees vir organisasies en strukture wat ’n verskil kan maak in Suid-Afrika. Hy vra hoe mens hierdie verhoudings kan bou.
Deel
LAAT ons eerlik wees, die meeste omgewings en organisasies in Suid-Afrika is ná 30 jaar nie naastenby verteenwoordigend van die rassesamestelling van die land nie. Die meeste skole, byvoorbeeld, is óf oorwegend bevolk met wit kinders of omtrent heeltemal swart.
Ek was onlangs vir die eerste keer in jare in ’n gewone NG kerkdiens, in Kenridge, vir ’n doop. Ek was verbaas om te sien die gemeente is steeds spierwit, ten spyte daarvan dat omtrent alle mense van kleur in die omgewing Afrikaans is.
Boonop is die wit NG kerk, en die Verenigende Gereformeerde Kerk (die voormalige swart en bruin “dogterskerke”) aan die ander kant, tot vandag toe nog nie een organisasie met een sinode nie. 'n Organisasie wat veronderstel is om ’n morele rigtingaanwyser in die samelewing te wees, is 29 jaar ná die aanvang van demokrasie steeds verdeeld. Rassie Erasmus en SA rugby is tans ’n beter morele rigtingaanwyser...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
100 jaar van geheime oorloë teen die Ndebele
‘Ons, die mense’ het met die Guptas iets groots reggekry
Wéér op soek na ’n nuwe SA identiteit
Jan Oberholzer praat (baie) openhartig
Benodig: ’n UDF-tipe alliansie op pad na 2024
Deel
Deel
Volgende artikelAlbertus van Wyk
SkrywerAlbertus is 'n voormalige en soms huidige joernalis.