Politieke Notaboek | Die ActionSA-pot en die DA-ketel

POLITIEK VERSPOT

Politieke Notaboek | Die ActionSA-pot en die DA-ketel

MAX DU PREEZ skryf oor ActionSA se gebrek aan visie vir 2024, Prinses Sisulu wat nie langer geur van die maand in die ANC is nie en ’n Zanu-PF-wysgeer wat ons politiek ontleed.

DIE DA word skerp gekritiseer, veral deur ActionSA, omdat dit nie in koalisie met die Patriotiese Alliansie in Johannesburg wil gaan nie.

Maar nou het dieselfde ActionSA ’n verbete propagandaveldtog teen die DA geloods wat in die verlede aangedui het dat dit bereid sou wees om op nasionale vlak in koalisie met die ANC te regeer.

Dit is mos skoon verspot...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.