EK bly al 23 jaar lank in Kaapstad, en het tevore ook aan en af hier gebly. Maar Johannesburg is eintlik my volwasse komvandaan.
Ek het ’n tyd lank in die 1970’s en weer in die middel-1980’s in Yeoville gebly, in Rockeystraat en in Beckerstraat. Yeoville was apartheid se liberated zone: ’n opwindende, mixed masala-plek met lefties en hippies, ongewone kos en goeie musiek. En baie kreatief.
Ek en my vriende het baiekeer saans en naweke in Hillbrow gaan rondloop en gaan fuif. Dit het die laaste bietjie Kroonstad uit my verdryf...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.