Een nag in (die ou) Hillbrow ...

UIT DIE ARGIEF

Een nag in (die ou) Hillbrow ...

In die vroeë 90’s kon 'n aand in Hillbrow omtrent 'n lekker jol wees, selfs in die middel van die week. Maar dit kon ook meer oplewer as waarop jy gereken het. ESMA ANDERSON het destyds namens Vrye Weekblad met die deurnag-kafees en die scaly nagklubs gaan kennis maak.

  • 23 Maart 2022
  • Mense & Kultuur
  • 7 min om te lees
  • artikel 8 van 9
  • Esma Anderson

AG nee wat, kom ons vergeet van Yeoville vir 'n “night on the town", besluit ek en vriend Alex terwyl ons in Rumours sit en oor 'n glas Irish Coffee na die locals staar: veels te trendy, polities korrek. Dieselfde ou crowd wat in dieselfde ou plekke rondhang, selfs op 'n Woensdagaand.

Liewers Hillbrow toe, besluit ons, vir 'n potjie pool by Café Zürich (een van daai kamma-Europese all-night cafes) in Pretoriastraat. Zürich is baie stil, maar ons speel tog maar 'n potjie voor ons iewers anders gaan lewe soek.fre

Ek speel baie swak en Alex begin verveeld lyk daarmee om so maklik te wen. Skielik staan 'n vrou langs ons, amper óp ons...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.