Vleis-en-pap en hoenderpote in die Roving Bantu Kitchen

JOL IN JO'BURG

Vleis-en-pap en hoenderpote in die Roving Bantu Kitchen

Parke. Moewie-aande op tennisbane. Die Brixton Light Festival. Jaart-sales. Bure by wie jy kan aanklop as jy ’n koekbak nodig het. En een unieke eet-/drink-/jol-/uithangplek waar die oud-Kapenaar MILA DE VILLIERS ten minste 'n paar vegetariese samoesas kry terwyl sy haar hart uitkuier in Jol’burg se ikoniese Brixton.

  • 18 Maart 2022
  • Vrye Tyd
  • 8 min om te lees
  • artikel 9 van 27
  • Mila de Villiers

BRIXTON. Een woord. Twee lettergrepe. ’n Menigte konnotasies:

The Clash se reggae-cum-rocksteady The Guns of Brixton.

Nora en Bertie se heimat in Egoli...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.