Politieke Notaboek | Mpho ‘kan die DA se Jacinda wees’
DIÉ WEEK IN DIE NUUS

Mpho Phalatse is die DA se beste kans om ’n deurbraak by die stembus te maak, skryf MAX DU PREEZ. Hy skryf ook oor die verspottighede van die Universiteit van Kaapstad se rektor en oor Kernkrag-Kallie.
AS die afgevaardigdes na die DA se komende kongres regtig ernstig is dat die party op pad na volgende jaar se verkiesing moet groei en ’n faktor wees in toekomstige koalisieregerings op nasionale en provinsiale vlak, sal hulle vir Mpho Phalatse tot leier verkies.
Van haar ondersteuners sê Phalatse (45) kan die DA se eie Jacinda Ardern word – dinamies, sterk en visioenêr, maar sonder testosteroon en kragdadigheid. Phalatse staan teen die dienende leier, John Steenhuisen.
Sy is ’n mediese dokter wat al in die private sektor en as tegnokraat in die staat gewerk het en is pas as burgemeester van Johannesburg onttroon...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Politieke Notaboek | Apokalips Johannesburg
Benodig: ’n UDF-tipe alliansie op pad na 2024
Politieke Notaboek | Ons Comical Ali’s en Gwede
’n Nuwe UDF word beplan om Mzansi te bestuur
Op soek na Zweli Mkhize se smoking gun
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.