60% van hierdie storie is deur ’n digitale wese geskryf

JA, JY IS REG

60% van hierdie storie is deur ’n digitale wese geskryf

As die jongste weergawe van ’n rekenaar-intelligensie genaamd ChatGPT al die opspraak daaroor waardig is, behoort dit mos die grootste deel van hierdie artikel self te kan skryf, het WILLEM KEMPEN gedink. En boonop in Afrikaans.

’n GOEIE begin vir enige artikel is om lesers se aandag te prikkel sodat hulle die moeite wil doen om verder te lees, so my eerste vraag aan die masjien (https://chat.openai.com/chat) was:

Waarom is daar so ’n bohaai oor ChatGPT?

Hier is die (ongeredigeerde) antwoord:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.