Wat sou Mandela regtig gesê het?

’n BRIEF UIT DIE PEN VAN OUTO-MADIBA

Wat sou Mandela regtig gesê het?

ANDREW TRENCH het kunsmatige intelligensie (KI) ingespan om ’n brief van Nelson Mandela aan Suid-Afrikaners van die toekoms te skryf. Hier onder volg wat KI gedink het Mandela sou sê.

AS wyle Nelson Mandela nog hier was, wat sou hy te sê gehad het oor die Suid-Afrika van vandag?

In die lig van die toestand van ons land is dít ’n vraag wat baie mense die groot man sou wou vra. Dit het my laat wonder of ek dit kan beantwoord.

Pleks van ’n siener te nader om na die hiernamaals uit te reik, het ek kunsmatige intelligensie geraadpleeg. Ek stel al hoe meer daarin belang, veral in die gebiede van natuurlike taalprosessering (NLP), teksskepping, opsomming, gevoelsontleding en so meer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.